# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het Suid-Afrika se ambisieuse G20-padkaart voor die spitsberaad in November onthul, met die fokus op kunsmatige intelligensie, voedselsekerheid en ongelykheid. Lamola het op ‘n nuuskonferensie gesê die Presidensie oefen druk uit vir hervormings in globale finansiële en handelstelsels, sterker klimaatsbefondsing en ondersteuning vir geslagsgelykheid. Hy het burgers gevra om betrokke te raak by die G20-proses en te pleit vir tasbare oplossings vir kwesbares:
Lamola onthul ambisieuse G20-padkaart voor beraad in November [KLANK]
ENG LamolaOnRoadmap