Skip to content

Lamola doen ‘n beroep vir veredeling van minerale om groei aan te dryf [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, sê die veredeling en waardetoevoeging van kritieke minerale moet ‘n meer volhoubare en inklusiewe groeimodel ondersteun. Lamola het tydens die B20-beraad in Sandton beklemtoon Suid-Afrika kan nie meer op ontginningskettings uit die verlede staatmaak nie. Hy het plaaslike beleggings en tegnologie-oordrag aangemoedig om werk te skep, ekonomieë te versterk en te verseker Afrika bly nie agter in wêreldwye voorsieningskettings nie:

ENG-LamolaOnMinerals