Skip to content

KZN regering vra kalmte te midde van paniek oor Ithala Bank [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse regering doen ’n beroep op die publiek om kalm te bly en nie paniekerig te raak oor Ithala Bank se toekoms nie. Hulle het belanghebbendes gerusgestel dat stappe gedoen word om die instelling te beskerm ná ’n uitspraak deur die Hooggeregshof in Pietermaritzburg wat die bank toelaat om volle bedrywighede te hervat. Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling, Toerisme en Omgewingsake, Musa Zondi, het mense gevra om nie hul geld te onttrek nie en het die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Omsigtigheidsowerheid gekritiseer oor hul bewerings van insolvensie en nie-nakoming:

 

ENG ZondiOnIthalaBank