# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Menslike Nedersetting, Siboniso Duma, gaan Vrydag op Internasionale Nelson Mandela-dag by ‘n span aansluit wat huise vir vloedslagoffers in Illovo oprig. Hy gaan ‘n huis aan ‘n gesin oorhandig wat in Februarie se vloede geraak is toe hulle matriarg, Zondeni Gcabashe, dood is. Duma se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê al die gesinne wat deur die vloede geraak is, verdien huise:
KZN LUR gaan op Mandeladag ‘n huis oorhandig aan ‘n gesin wat deur die vloede geraak is [KLANK]
ENG SibiyaonHandover