# Gemeenskappe aan die Wildekus pak Shell, Impact Africa en die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie vandag in die Konstitusionele Hof. Die saak handel oor die seismiese gas-opnames aan die Wildekus en regte om olie te ontgin wat in 2014 aan Shell en Impact Africa toegestaan is. Die hof moet bepaal of die Appèlhof se besluit om ‘n beslissing wat Shell se regte ongeldig verklaar, kan stand hou. Green Connection se woordvoerder, Neville van Rooy, sê seismiese opnames het groot omgewingsgevolge:
Konstitusionele Hof hoor saak aan oor Shell se seismiese opnames aan Wildekus [KLANK]
ENG VanRooyOnSolidarity