Skip to content

Koning Charles en koningin Camilla se amptelike kroningsportrette onthul [KLANK]

# Portretskilderye van koning Charles en koningin Camilla is onthul nadat dit geskep is om hulle kroning in 2023 te gedenk. Die twee vollengte skilderye van die koningspaar is onderskeidelik deur die kunstenaars Peter Kufeld en Paul Benny geskep. Dit sal tot 5 Junie in die Nasionale Gallery te sien wees waarna dit na Buckingham-paleis se troonkamer verskuif sal word. Benny sê dit het twee jaar geneem om die portrette te skilder:

ENG BennyOnPortrait