Skip to content

Kongolese man wat verbind word met voorval by Zanzou-klub verskyn in die hof [KLANK]

# ‘n Kongolese man wat verbind word met die voorval by die Zanzou-klub in Hatfield het in die Pretoriase Landdroshof verskyn. Hy word daarvan beskuldig dat hy twee  slagoffers in April 2022 aangerand en in Januarie 2023 vier mans gedwing het om seksdade te pleeg.  Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die saak het aan die lig gekom nadat video’s op sosiale media verskyn het, waarna ses klaers sake gemaak het:

ENG MahanjanaOnAccused