Skip to content

Kganyago druk vir Afrika-agenda by G20 ten spyte van spanning oor tariewe [KLANK]

# Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago sê Afrika se prioriteite insluitend klimaatsverandering, oorgrens-betalings en die hoë koste van kapitaal, bly die kernsake by die G20, ten spyte van gesprekke oor tariewe. In gesprek met Reuters, in Zimbali, KwaZulu-Natal, het Kganyago gesê die sentrale banke van Afrika beoog om handel te vergemaklik deur oorgrens betalings in te stel. Hy het beklemtoon dat die agenda nie anti-Amerika is nie, maar wel, pro-Afrika is:

ENG-KganyagoOnTrade