Skip to content

Katy Perry sê sy sal ‘n liedjie skryf oor haar ervaring in die ruimte [KLANK]

# Die popster Katy Perry sê sy sal ‘n liedjie skryf oor haar ervaring in die ruimte. Sy was gister deel van ‘n span vrouens wat die ruimte besoek het aan boord van Jeff Bezos se Blue Origin-vuurpyl. Die joernalis Lauren Sánchez, die uitsaaier Gayle King, die vuurpylwetenskaplike Aisha Bowe, die burgerregte-aktivis Amanda Nguyen en die rolprentvervaardiger Kerianne Flynn is ingesluit. Terwyl hulle teruggekeer het, het Perry What a Wonderful World deur Louis Armstrong gesing. Sy sê dis ‘n belangrike liedjie:

ENG PerryOnSongInSpace