# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê Suid-Afrika se G20-presidentskap vorder goed ná verlede week se suksesvolle vergadering met ministers van Buitelandse Sake in Johannesburg, sowel as die huidige vergadering met ministers van Finansies en bestuurders van sentrale banke in Kaapstad. Volgens Ntshavheni het die kabinet beklemtoon die G20 bly noodsaaklik vir internasionale ekonomiese samewerking en die bevordering van Suid-Afrika se doelwitte van solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid:
Kabinet verwelkom suksesvolle G20-vergaderings met ministers van Buitelandse Sake en Finansies [KLANK]
ENG NtshavheniOnMeetings