Skip to content

Kabinet verwelkom inwyding van Biovac se entstof-laboratorium [KLANK]

# Die kabinet verwelkom die inwyding van Suid-Afrika se eerste laboratorium vir plaaslike produkontwikkeling in Kaapstad en beskryf dit as ‘n groot stap in die rigting van volledige entstof-vermoë. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê Biovac se hipermoderne aanleg, wat toegerus is met gevorderde tegnologie, sal plaaslike vernuwing aanspoor, Afrika se vernaamste siektes aanpak en tot 700 werksgeleenthede skep:

ENG-NtshavheniOnVaccines