# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is tevrede met die finale voorbereidings vir die G20-beraad, wat van 18 tot 20 November plaasvind. Die G20-maatskaplike beraad is die vlagskipplatform vir die integrasie van die stemme van die burgerlike samelewing in die G20-besluitnemingsproses. Ntshavheni sê president Cyril Ramaphosa het verlede Vrydag ‘n inspeksie by die NASREC-eksposentrum in Johannesburg onderneem om die gereedheid van die sentrum te evalueer:
Kabinet tevrede met finale voorbereidings vir die G20-beraad [KLANK]
ENG NtshavhenionG20Summit