Skip to content

Kabinet teleurgesteld oor emmersvol teen-Vigsmiddels op toneel van busongeluk in Limpopo [KLANK]

# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet het sy teleurstelling uitgespreek oor emmersvol teen-Vigsmiddels en ander voorskrifmedisyne wat op die toneel van dié week se busongeluk in Limpopo ontdek is. Twee-en-veertig mense het in die ramp gesterf. Ntshavheni sê daar was geen dokumentasie vir mediese vrag van Suid-Afrika na Malawi en Zimbabwe nie. Sy sê ‘n volskaalse ondersoek is van stapel gestuur, en wetstoepassingsagentskappe hanteer die ongeluk ook as ‘n moontlike geval van farmaseutiese smokkelary:

ENG NtshhavhenionAccident