Skip to content

Kabinet keur ingryping in Ditsobotla goed ná druk vanaf Sakeliga [KLANK]

# Die kabinet het ingestem tot ‘n Artikel 139-ingryping in die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit in Noordwes, wat beheer oor die munisipaliteit se administrasie neem. Die besluit volg nadat die organisasie Sakeliga druk op die regering uitgeoefen en gedreig het met persoonlike kostebevele teen ministers indien daar nie opgetree word nie. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, sê die ingryping is daarop gemik om bestuursmislukkings aan te pak en dienslewering te herstel:

AFR-LeRouxOnCabinet