# Die Kabinet het die finale sluiting van die Gauteng-snelwegverbeteringsprojek se e-tol-stelsel goedgekeur, insluitend die ordelike oplossing van verwante regsake en uitstaande skuldaangeleenthede. Dit volg na die besluit om elektroniese tolheffing in April 2024 te beëindig. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die sluiting bring ‘n einde aan ‘n langdurige kwessie oor infrastruktuurfinansiering:
Kabinet bevestig die finale sluiting van Gautengse e-tol-projek [KLANK]
ENG NtshavheniOnGautengTolls