Skip to content

Kabinet bekommerd oor swak ekonomiese groei, verwelkom infrastruktuur-beleggingshupstoot [KLANK]

# Die kabinet is bekommerd oor die swak ekonomiese groei nadat ‘n verslag van Statistieke Suid-Afrika aangedui het die bruto binelandse produk het in die eerste drie maande van vanjaar met slegs 0,1-persent gegroei. Die kabinet het die Nasionale Vergadering se goedkeuring van 2025 se fiskale raamwerk verwelkom, wat ‘n belegging van een-duisend-miljard-rand in infrastruktuur insluit. Die minister in the Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het op ‘n nuuskonferensie gesê sektore soos landbou en vervoer het groei getoon, maar vervaardiging en mynbou sukkel steeds: 

ENG NtshavheniOnSlowGrowth