# Kaapstad se brandbestryders gaan weer aan die Twee Oseane-halfmarathon deelneem om broodnodige fondse vir die Vrywillige Veldbranddienste in te samel. Die brandbestryders word gelei deur Jermaine Carelse en Renaldo Duncan en die voormalige Springbok-haker, James Dalton, sluit by hulle aan vir die wedloop oor 21,1-kilometer. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die Vrywillige Veldbranddienste beskerm Kaapstad teen vernietigende veldbrande:
Kaastad se brandbestryders trek tekkies aan vir wedloop om Vrywillige Veldbranddienste te ondersteun [KLANK]
AFR JPonCharityRun