# Die gewilde gratis konsert van die Kaapstadse Internasionale Jazz-fees word dié week weer op Groentemarkplein aangebied. Gewilde groepe wat optree sluit in die Britse acid jazz-legendes Incognito, die ikoniese Suid-Afrikaanse kwaito-groep TKZee, The Ploemies, wie se musiek oor verskeie genres strek, die opkomende ster Hannah Ray, asook Andrea Fortuin en Fancy Galada. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die gratis opelugkonsert wat Donderdag plaasvind, het ‘n gewilde geleentheid op Kaapstad se kalender geword:
Kaapstadse Internasionale Jazz-fees se gratis konsert vind dié week plaas [KLANK]
AFR SmithOnFreeConcert