# Transnet Houerhawens het die eerste nege gevorderde rubberband-kraanbane by die Kaapstadse Houerterminaal oorhandig, wat ‘n belangrike mylpaal in hawebedrywighede aandui. Die kraanbane is toegerus met anti-swaai-tegnologie wat die omkeertye vir vaartuie en vragmotors verminder en ook die daaglikse hantering van skeepshouers verhoog. Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, het die belegging geprys en die rol beklemtoon wat dit speel in ekonomiese groei, werkskepping en die versterking van die hawe se globale mededingendheid:
Kaapstadse haweverbeterings verhoog doeltreffendheid [KLANK]
AFR MeyerOnPortUpgrades