Skip to content

Kaapstadse burgemeester bring hulde aan bekroonde toneelskrywer Athol Fugard [KLANK]

# Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het hulde gebring aan die bekroonde Suid-Afrikaanse dramaturg, akteur, regisseur en skrywer, Athol Fugard, en beskryf hom as ʼn ware patriot. Die 92-jarige Fugard is die naweek dood. Sy werk sluit in die toneelstuk Sizwe Banzi Is Dead en die roman Tsotsi, waarvan die fliek ʼn Oscar gewen het. Hill-Lewis sê buiten sy letterkundige prestasies. maak Fugard se toewyding aan geregtigheid en gelykheid hom ʼn belangrike figuur in Suid-Afrika se kulturele en politieke sfere:

ENG GeordinonAtholFugard