Skip to content

Kaapstadse biblioteke stel jaarlikse studiehulpprogram vir matrieks bekend [KLANK]

# Met die eindeksamen om die draai en die klas van 2025 voor hul finale toets, bied die Stad Kaapstad se biblioteke opnuut aan leerders ‘n ondersteunende studie-omgewing. ‘n Aantal biblioteke sal leerders bystaan deur toegewese ruimtes te skep waar hulle kan studeer. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die ondersteuningsprogram vir matrieks bied ruimte en toegang tot hulpbronne, insluitend studiegidse, en die aanlyn SmartCape-diens, waar hulle toegang tot vorige eksamenvraestelle kan kry:

AFR FrancineonLibraries