Skip to content

Kaapstad stel brosjure van uitvoerende kunste bekend om toerisme te bevorder [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het onlangs sy jongste publikasie oor die Moederstad se uitvoerende kuns- en kultuurtoneel bekendgestel. Die brosjure bevat inligting oor teaters, kunsgalerye en klassieke musiek-aanbiedings om die stad se kleurvolle kultuurlandskap te beklemtoon. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die publikasie spruit uit die stad se bevindings dat reisigers toenemend bestemmings wil besoek waar hulle Kaapstad se kenmerkende karakter kan ervaar:

ENG JamesonTourism