# Die Stad Kaapstad sê ‘n totaal van 17 vroue baat tans by die nutsbystandprogram. Die program val onder die Uitgebreide Openbarewerkeprogram wat aan begunstigdes, veral vroue, ‘n geleentheid bied om hul kanse op werk in die arbeidsmark te verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê in hierdie Vrouemaand vier hulle die lewenskragtigheid van vroue:
Kaapstad skep betekenisvolle rigtings vir vroue in tegniese beroepe [KLANK]
ENG GrantonEmpowering