Skip to content

Kaapstad se biblioteke vier Nasionale Wetenskapweek [KLANK]

# Kaapstad se biblioteke gaan dié week ‘n reeks geleenthede aanbied tydens Nasionale Wetenskapweek insluitend wetenskapsdemonstrasies, praatjies en chemiese eksperimente. Die tema vir vanjaar is Wetenskap, Tegnologie en Innovering vir Almal. Die burgemeesterkomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê hulle het ‘n opwindende program wat ontwerp is om nuuskierigheid, leergierigheid en oop deure vir deelnemers aan te moedig:

ENG FrancineonLibraries