# Stad Kaapstad het die vyfde uitgawe van sy belangrike plekbemarkingstydskrif, This Is Cape Town, uitgegee. Die publikasie beklemtoon die stad se ses temas vir bemarking, naamlik Besoek, Leef, Werk, Studeer, Speel en Belê. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê volume vyf belig die Khayelitsha-modeweek, die wynroetes in die metro en omliggende streke, en hoe Kaapstad se klerehandelsmerke die pas aangee vir volhoubaarheid en plaaslike vervaardiging:
Kaapstad gee die jongste uitgawe van ‘This Is Cape Town’ uit om besoekersekonomie te bevorder [KLANK]
ENG JamesonThisIsCapeTown