# Die Stad Kaapstad het amptelik sy ambisieuse plekbemarking-, toerisme- en beleggingsveldtog in Indië van stapel gestuur. Die stad se doelwit is om nuwe sakegeleenthede te verseker, toerisme te bevorder en werkskepping aan te dryf deur bande te versterk met een van die wêreld-ekonomieë wat die vinnigste groei. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê hierdie veldtog het ten doel om Kaapstad die ideale poort in Afrika te maak vir belegging en toerisme:
Kaapstad begin met sterk belegging- en toerismeveldtog in Indië [KLANK]
ENG JamesonIndia