# Brandbestryders van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit hou tans ʼn brand dop in die berge bo Cogmanskloof tussen Ashton en Montagu. Die brand het gister teen die laer hellings van die kloof ontstaan. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê die brand is oornag aangevuur deur digte plantegroei en sterk wind. Sy voeg by vier brandweervoertuie en spanne brandbestryders is tans ontplooi:
Kaapse Wynland se brandbestryders beveg brand in Cogmanskloof-berge [KLANK]
ENG OttoOnKogmanskloofFire