# Die Stad Kaapstad se eerste gevorderde waterherwinningsaanleg het erkenning ontvang by die toonaangewende 13de jaarlikse Architizer A+Awards. Dis aangewys as Jurie-wenner in die kategorie vir Fabrieke en Pakhuise. Die Kaapse Vlakte Gevorderde Waterherwinningsaanleg is uit meer as vyf-duisend inskrywings uit 80 lande aangewys as een van die wêreld se bes-ontwerpte geboue in sy kategorie. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê dis ʼn merkwaardige prestasie vir Suid-Afrikaanse argitektuur:
Kaapse Vlakte waterherwinningsgebou aangewys as een van beste ontwerpe ter wêreld [KLANK]
ENG ZahidonInternationalArchitecture