Skip to content

Jong skrywers aangemoedig om vir Kaapstad se skryfkompetisie in te skryf [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Biblioteek- en Inligtingsdienste bied weer ʼn skryfkompetisie aan vir kinders tussen 9- en 13-jaar oud. In 2024 het die kompetisie, wat op omgewingsbewustheid gefokus het, van 100 jongmense inskrywings ontvang. Vanjaar se tema fokus op ʼn geheimsinnig boks. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die skrywers moet hulle verbeel hulle is besig met ontdekkings in hul plaaslike of skoolbiblioteek wanneer hulle op ʼn versteekte, geheimsinnige boks afkom:

ENG HighamOnCompetition