Skip to content

Jonas vra SA om wêreldwye geleenthede aan te gryp te midde van veranderings [KLANK]

# Suid-Afrika se spesiale gesant na Amerika, Mcebisi Jonas, sê die land moet handelsmarkte uitbrei voor die Amerikaanse president Donald Trump na verwagting Vrydag ‘n aankondiging doen oor tariewe en die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Jonas het op die Kgalema Motlanthe-stigting se seminaar in Sandton, Johannesburg, gesê Amerikaanse bande is steeds van kardinale belang. Hy het Afrika aangespoor om die leiding te neem ondanks stygende skuld en handelsdreigemente, en beklemtoon die land se behoefte aan sterker streeksintegrasie en wêreldwye vennootskappe:

ENG-JonasOnMarkets