# Johannesburg se nooddienste is op hoë gereedheidsgrondslag terwyl ‘n kouefront vinnig oor Gauteng inbeweeg. Nat en koue weersomstandighede word van vandag vir die provinsie voorspel. Johannesburg kan ‘n maksimum- temperatuur van 15-grade Celsius verwag, met ‘n 86-persent kans op reën. Woordvoerder Robert Mulaudzi maan inwoners om versigtig te wees wanneer hulle verwarmers gebruik en vra dit moet nie sonder toesig gelaat word nie:
Johannesburgse nooddienste op hoë gereedheidsgrondslag met kouefront wat vinnig inbeweeg [KLANK]
ENG MulaudziONWetConditions