Skip to content

Jeugagentskap werk saam met Scorpion Kings om 150 kreatiewe jongmense te bemagtig [KLANK]

# Die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap werk saam met die Amapiano-duo Scorpion Kings om 150 kreatiewe jongmense deur die Nasionale Jeugdiens-program op te lei. Die inisiatief, wat tydens gisteraand se ‘Live with Friends‘-geleentheid by Loftus Versfeld van stapel gestuur is, sal mentorskap en praktiese ervaring in geleentheidsproduksie, koördinering en voorportaalbedryf bied. Die adjunkvoorsitter van die agentskap, Bonga Makhanya, het die vennootskap geprys wat vaardighede, ekonomiese geleenthede en sosiale samehorigheid in Suid-Afrika se kreatiewe sektor bevorder:

ENG-MakhanyaOnPartnership