# Die Jazz in the Lights-musiekfees keer Saterdag terug na die Johannesburgse dieretuin waar jazz-liefhebbers hulle kan verlustig in plaaslike en internasionale vertonings. Dit sluit kunstenaars in soos die ervare basspeler/komponis Carlo Mombelli, Thandiswa Mazwai, Amanda Black en The Brothers Move On. Die Stad Johannesburg se Kuns-, Kultuur- en Erfenisdirekteur, Vuyisile Mshudulu, het aan die SABC gesê die fees bied geleentheid aan jong en opkomende kunstenaars, maar ook aan legendariese kunstenaars:
Jazz in the Lights-musiekfees is terug [KLANK]
ENG-Mshudulu0nJazz