# Die wêreld se nommer-een-manstennisspeler, Jannik Sinner, het sy nuwe stigting, die Jannik Sinner-stigting, bekendgestel, wat toegewy is aan die bemagtiging van kinders deur middel van onderwys en sport. Die stigting se direksie sluit in die Formule Een-president en uitvoerende hoof, Stefano Domenicali en ‘n voormalige finansiële hoof van Apple, Luca Maestri. Sinner sê hy is dankbaar vir die ondersteuning wat hy ontvang het en hy is gretig om die volgende generasie te verryk deur middel van onderwys en sport:
Jannik Sinner stel stigting bekend om kinders deur onderwys en sport te bemagtig [KLANK]
ENG SinnerOnFoundation