# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die toenemende werksverliese weens maatskappye wat hul bedrywighede afskaal of die land heeltemal verlaat, is kommerwekkend. ArcellorMittal SA maak einde September toe met drie-duisend-500 werksgeleenthede wat verlore gaan. Ford in Suid-Afrika gaan 474 werkers aflê by sy aanlegte in Gqeberha en Pretoria. Die IRR se woordvoerder, Makone Maja, sê die reuse-beperkinge op sake-ondernemings in Suid-Afrika moet deeglik hersien word en aandag kry:
IRR ondersoek redes agter maatskappye se onttrekking of afskaling in Suid-Afrika [KLANK]
ENG MajaOnCompaniesLeaving