# Boetevrye-week begin binnekort in Kaapstad wanneer leners weer die kans kry om uitstaande biblioteek-items terug te bring sonder om ‘n boete te betaal. Gedurende die vorige twee kwykskeldingstye is meer as 1,3-miljoen-rand se items terugbesorg. Die week duur van Maandag tot volgende Saterdag. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê letterkunde is belangrik omdat dit waardigheid en menseregte bevorder:
Inwoners van Kaapstad aangemoedig om biblioteekitems terug te besorg in Boetevrye-week [KLANK]
ENG HighamOnLibrary