Skip to content

Indiese skrywer maak geskiedenis toe sy die Internasionale Booker-prys wen [KLANK]

# Die Indiese skrywer, prokureur en aktivis, Banu Mushtaq, sê haar Internasionale Booker-prys vir fiksie bevestig dat die wêreldgemeenskap kan gedy wanneer dit verskeidenheid omhels. Sy het die prys gewen vir haar kortverhaal-bloemlesing, Heart Lamp, met 12 kortverhale wat oor ʼn tydperk van meer as 30 jaar geskryf is. Dit is die eerste keer dat die prys aan ʼn versameling kortverhale toegeken word. Mushtaq het lesers bedank wat haar woorde in hulle harte toegelaat het:

ENG MushtaqOnBook