# ‘n Nuwe studie deur die Universiteit van Kaapstad het bevind dat Suid-Afrika se borskankersorgstelsel baie vroue in die steek laat weens ernstige tekorte aan spesialiste, toerusting en toegang tot tydige behandeling. Die navorsing toon dat die meeste pasiënte eers in ‘n laat stadium gediagnoseer word, terwyl sowat twee-derdes reeds aan gevorderde siekte ly. Navorsers sê vroeër opsporing, verbeterde fasiliteite en sterker ondersteuning deur die gesondheidstelsel is nodig om oorlewingsyfers te verbeter.
Ikey-studie wys op ernstige ongelykhede in Suid-Afrika se borskankersorg