Skip to content

Huisbouers sal opleiding, registrasie en gradering by regulatoriese raad moet kry [KLANK]

# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het bevestig streng maatreëls sal ingestel word om bevoegdheid in die boubedryf te verseker, ná die ineenstorting van ‘n gebou in George verlede jaar wat 34 lewens geëis het. Shimelane het aangekondig haar departement en die Nasionale Huisbouers Registrasieraad  stel ‘n nuwe wetsontwerp op om tekortkominge in forensiese verslae uit die weg te ruim en beklemtoon die behoefte aan behoorlike opleiding, registrasie en die gradering van huisbouers:

ENG-SimilaneOnBuilders