# Die Hongaarse skrywer László Krasznahorkai het 2025 se Nobelprys vir Letterkunde gewen. Die Koninklike Sweedse Akademie het sy visioenêre en boeiende werk geprys, wat die krag van kuns te midde van rampspoedige en uitdagende temas verken. Steve Sem-Sandberg van die Nobelkomitee sê Krasznahorkai, aangespoor deur sy reise na China en Japan, is bekend vir sy lang, verbeeldingryke stories met vreemde en uitsonderlike karakters:
Hongaarse skrywer László Krasznahorkai wen 2025 se Nobelprys vir Letterkunde [KLANK]
ENG SteveOnLiterature2025