Skip to content

Hoërisiko-polisiespan land in SA saam met Nzimande-broers [KLANK]

# ‘n Hoërisiko-polisiespan het op die King Shaka-lughawe in KwaZulu-Natal aangekom met die uitgelewerde Nzimande-broers. Siyabonga en Malusi Nzimande word van moord aangekla. Hulle het vanoggend onder swaar bewaking vanaf die King Mswati Internasionale Lughawe in Eswatini vertrek. Hulle staan ​​tereg op verskeie moordaanklagte, onder andere op die kletsrymer Kiernan “AKA” Forbes. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe het die uitlewering verwelkom en bevestig dat die broers na verwagting nog vandag in die hof sal verskyn:

ENG-MatheOnNzimande