# Die DA in Limpopo het ʼn dringende ondersoek aangevra na die oorsprong van ernstige besoedeling in die Limpoporivier. Boere berig die rivier se water is ʼn vreemde turkoois-kleur en ruik skerp na chemikalieë. Jacques Smalle van die DA sê mense bespiegel dat dit veroorsaak word deur ʼn slykdam by ʼn steenkoolmyn, moontlik in die Thabazimbi- of Ellisras-gebied, of deur ʼn groot rioolstorting:
DA vra dringende ondersoek na besoedeling in Limpoporivier [KLANK]
AFR JacquesonPollution