# Die groep March and March wat teen onwettige migrasie gekant is, het voor die Uniegebou in Pretoria betoog dat wet en orde herstel moet word. Die groep gee onwettige migrante die skuld vir toenemende werkloosheid, misdaad en druk op openbare dienste, wat kritiek ontlok het oor buitelanders wat as sondebokke gebruik word. Woordvoerder Jacinta Ngobese-Zuma verwerp bewerings van xenofobie en sê die versetoptrede gaan oor die afdwinging van die regsorde:
March and March ruk op na die Uniegebou om wet en orde te eis [KLANK]
ENG JacintaOnProtest