Skip to content

SOE verbind Tembisa-hospitaalsindikaat van R816-miljoen aan Ramaphosa se neef Maumela [SOUND]

# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n korrupsie-sindikaat by die Tembisa-hospitaal in Gauteng verbind met die sakeman Hangwani Maumela, wat ‘n neef van president Cyril Ramaphosa is. Die hoof van die eenheid, Andy Mothiba, sê Maumela se netwerk het 816-miljoen-rand deur een-duisend-728 bestellings laat vloei wat verkrygingsreëls omseil het. Medewerkers, insluitende Vusimuzi ‘Cat’ Matlala, het ook gebaat. Mothiba bevestig die bedrieglike verdeling van tenders, met suksesvolle en onsuksesvolle maatskappye wat saamgesweer het deur saam te werk en mekaar te vergoed:

ENG-MothibaOnMaumela