Skip to content

‘Her Story, Her Success’ vertel 100 kragtige verhale van vroulike entrepreneurs [KLANK]

# ‘n Nuwe boek plaas vroulike entrepreneurs in die hart van Suid-Afrika se sakeverhaal. Her Story, Her Success vertel van die kragtige reise van vroue wat struikelblokke in geleenthede verander het. Die samesteller is die stigter van WomX Women in Business, Jayshree Naidoo en die versameling laat val die kollig op veerkragtigheid, vernuwing en die werklike uitwerking wat sakeondernemings in vroue se besit het. Naidoo sê die boek wil die volgende geslag entrepreneurs inspireer en die erflating van vroue in die sakewêreld vaslê:

ENG NaidooOnBook