# Die Voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, het aangekondig die party gaan regstappe neem om die voorgestelde 0,5-persent BTW-verhoging van 1 Mei te keer. Zille het buite uite die Hooggeregshof in die Wes-Kaap bevestig dat sy hofstukke onderteken het om die proses rondom die BTW-verhoging uit te daag. Sy het die parlementêre prosedures wat gebruik is om dit deur te druk, as buite orde en ongeldig beskryf:
Helen Zille verklaar oorlog teen BTW-verhoging met dringende hofaksie [KLANK]
ENG ZilleOnInterdict