# Die DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, sê die Stad is in werklikheid bankrot. Dit volg nadat die minister van Finansies, Enoch Godongwana, in ‘n brief aan burgemeester Dada Morero onthul het dat die metro 25-miljard-rand aan krediteure skuld terwyl hulle slegs vier-miljard-rand in kontant het, wat ‘n tekort van meer as 21-miljard-rand laat. Zille het aan die media gesê die haglike finansiële posisie is die kern van mislukte dienslewering, insluitend volgehoue krag- en wateronderbrekings:
Helen Zille sê Johannesburg staan voor finansiële ineenstorting met skuld van meer as R25-miljard [KLANK]
ENG ZilleOnBankruptcy2