Skip to content

Helen Zille sê DA-leierskap sal verandering in Johannesburg bring [KLANK]

# Die DA-burgemeesterskandidaat Helen Zille sê Johannesburg is ‘n treffende voorbeeld van wat slegte regering aan wonderlike mense kan doen. Sy het in Soweto gepraat en slaggate, watertekorte, kragonderbrekings en onveilige geboue as simbole van munisipale mislukking uitgelig. Zille het kiesers gevra om hul stem te gebruik om verandering te bring en belowe dat basiese dienste onder DA-leierskap herstel sal word en Johannesburg sy status as Afrika se Stad van Goud sal herwin:

ENG-ZilleOnChange