Skip to content

Grensbestuursowerheid onderskep dwelmbesending van byna R1-miljard by Beitbrug [KLANK]

# Die Grensbestuursowerheid het ʼn dwelmbesending ter waarde van 998,2-miljoen-rand by die Beitbrug-grenspos in Musina, Limpopo, onderskep. Drie Malawiese burgers is gearresteer. ʼn Intelligensie-gedrewe operasie wat uit die Nasionale Teiken-sentrum bedryf word, het ʼn vragmotor geïdentifiseer wat deur Zimbabwe na Beitbrug reis. Volgens die Grensbestuursowerheid is die vragmotor onderskep en met die gesofistikeerde vragmotor-skandeerder op die perseel ondersoek. ʼn Woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê ʼn versteekte ruimte is ontdek:

ENG MogotsiONConsignment