# Green Connection het kommer uitgespreek oor die bekostigbaarheid van kernkrag, veral die kapitale koste vooraf, die risiko van vertraging tydens bouwerk en die buitensporige koste wat wêreldwyd ondervind is. Dit volg op die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, se besluit om by die goedkeuring van 2017 te staan om ‘n nuwe vier-gigawatt kernkragstasie in Duynefontein in die Wes-Kaap te bou en te bedryf. Liziwe McDaid van Green Connection sê die regering se eienaardige bekoring met kernkrag wek kommer:
Green Connection sê kernkrag is duur en hou gevare in [KLANK]
ENG McDaidOnNuclear